Hi
Vandag is die eerste dag dat ek ook blog!. Ek lees graag Steve se Blog en al die nuwe bloggers wat ook daar kuier. Ek is ‘n blanke vrou wat aan die verkeerde kant van 40 is en geniet die lewe. Ek het ‘n man en ‘n kind en is al jare lank getroud. Ek hou van tuin maak, ek skilder so ‘n bietjie en hou van chat!. Ek is ook ‘n shopoholic.
Later bietjie meer van myself.
Hi Chocolatekoek
Jou blog lyk smart!
Ek sal jou by my blogroll byvoeg.
By: dirkltjie on September 26, 2007
at 10:16 vm
Hi Chocolatekoek
Jou blog lyk baie nice man!
as jy raad soek, mail maar by jeven1@gmail.com, dan probeer ek help, ook maar nog nuut in die ding, maar so leer ons.
Groetnis,
J
By: jeven on September 26, 2007
at 1:29 nm
Baie geluk met jou blog!! Dis lekker man, as jy eers aan die gang is dan loop dinge vanself!! Geniet dit
By: karoles on September 26, 2007
at 1:47 nm
Welkom in die blogosfeer!
By: idiwidi on September 26, 2007
at 4:43 nm
Welkom hier! Kan jy chocolate koek bak? Ek vrek daarvoor! Met rooi cherries op!
By: sonkind on September 26, 2007
at 5:27 nm
Welkom!
Ek hou natuurlik baie van jou pic! Soos Karoles sê, hir loop dinge vanself.
Jy moet maar klick en klick. Jy sal iewers op die funny bunch afkom.
By: Basil on September 26, 2007
at 6:43 nm
Welkom!
By: Da Mario on September 27, 2007
at 5:09 vm